Luisterhulpbron: Die ewige baklei!
R40.00Hettie Brittz gesels oor Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry. Die inhoud: Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hul leer? Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus…