Showing all 2 results

  • Luisterhulpbron: Dummies, tieties en bersies

    R40.00

    Hettie Brittz gesels oor dummies, tieties en bersies – daardie “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat gaan nie – bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Die inhoud:  Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd? Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe? Die formaat:  Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min. Jy luister via…

  • Luisterhulpbron: 7 Sleutels vir soete slaap

    R40.00

    Hettie Brittz gesels oor 7 sleutels vir die soete slaap. Wenke vir ouers om slaapprobleme te voorkom en om dit reg te ruk as dit reeds verkeerd gegaan het. As die familiebed byvoorbeeld nie meer pret is nie, of Mamma is so gemartel deur slaaploosheid dat sy nie meer reguit kan dink nie… Die formaat: …