Showing all 8 results

  • 10 Gebooie van Genade

    HERONTDEK HOE JESUS SE DOOD JOU VRYGEMAAK HET ?Die wet?beskryf die smal paadjie waarop ?n mens moet bly sodat jy nie intuimel en verlore raak nie. Jy leef met…

    R136.45 Add to cart
  • Hande in die hare

    Dit is die klein dingetjies wat ons so laat verdroog en blare afgooi! Aantrektyd, inkopietyd, badtyd, slaaptyd en etenstyd is mos oral berug as gesinsmeltpunte! Hopelik gee hierdie aan…

    R130.00 Add to cart
  • Helde van die Bybel – Alida Bornman

    Hierdie boek is geskryf om jou as ouer te help om die Woord van God oop te breek vir jou kind.  Nie net is dit ‘n saamlees boek nie, maar…

    R209.00 Read more
  • Kortpad deur die Oerwoud

    Jare lank al gebruik skole en gesinne die boek Kweek Kinders met Karakter en die Immergroen Ouerskap A1- en A3-Temperamentplakkate om kinders se boomsoorte (temperamente) te bepaal en maniere te vind…

    R115.45 Add to cart
  • Ons Huisgeloof

    Die Boek ons Huisgeloof sal gesinne help om weer nader aan mekaar te beweeg en op die Bybelse manier waardes aan kinders oor te dra.

    R188.95 Add to cart
  • So se Oupa, so se Ouma

    Petru en Ida Gräbe het vier kinders en elf kleinkinders. Petru is ‘n afgetrede Wiskundeprofessor en koorleier. In Junie 2013 het sy boek Botone van ‘n koorlewe 40 jaar…

    R125.95 Add to cart
  • Vreesloos Vry

    Vreesloos Vry is nou R60 per boek, posgeld uitgesluit.? Koop 10 boeke en betaal R600 , posgeld ingesluit.

    R174.25 R25.00 Add to cart
  • Kweek Dissipline met Deernis (Sagteband)

    Hoop vir ons gesinne en ons skole Dissipline bly ‘n kopseer vir menige ouer en onderwyser. Die gebrek daaraan maak talle klaskamers en huise onregeerbaar. Sommige ouers gooi maar…

    R205.00 Add to cart