Die ‘My kind’ Reeks

Hettie Brittz het ‘n potgooi-reeks ontwikkel vir ouers met kinders in die laerskool.

blah blah blah

Die reeks betaan uit die volgende titels wat elk ‘n hele paar episodes bevat:

  • My kind en Skool (‘n Radio Kansel gesprek met Estie) – GRATIS op YouTube – Klik hier
  • My kind en Onderwysers – GRATIS op YouTube – Klik hier
  • My kind en Maats (launch Feb)
  • My kind en Talente (launch March)

Nanette – ek het gedink ons kan een ‘n maand launch – dit gee ons tyd om dit te ontwikkel. Wat dink jy? Intussen kan ouers die twee gratis podcasts luister en dalk kan ons hul laat opsign (Mailchimp) as ons hul moet laat weet.

Ons plaas dan nou al post op Facebook en gee url na hierdie bladsy.