Manipulasie is een van die 8 soorte wangedrag wat ons moet identifiseer en nie kan ignoreer nie.

Gedrag word geklassifiseer as manipulasie as jou kind nog nie grense verstaan en met ā€™n mooi gesindheid daarby kan hou nie maar jou arm met sug, deure klap, kerm, dreig, ensovoorts probeer draai.

  • Rosies se manipulasietegnieke is meestal die intimiderende beskuldigende soort.
  • Palms maak hulself soms skuldig aan emosionele manipulasie met drama en sjarme om hul sin te kry.
  • Sierbome is geneig om aan te hou kerm om so jou nee in ‘n ja te verander.
  • Denne kry stilstuipe of maak net of hul jou nie hoor nie en probeer so om hul verantwoordelikhede te ontduik.

En onthou assseblief dat volwassenes ook kan manipuleer!

Manipulasie – die vyand van gesonde gesag

Die onderstaande produk fokus op manipulasie. Hettie verduidelik waarom manipulerende gedrag ‘n prioriteit moet wees en deel baie praktiese wenke om dit te adresseer. Spring sommer vandag weg en maak die manipulasiebelofte aan jou kinders met hierdie plakkaat.

Indien jy nie seker is of jou kind, of enige lid van jou gesin, manipulasie gebruik nie, oorweeg gerus ons GRATIS Manipulasie Vasvra om dit te bepaal.


Is jy reg om jou ouerskap gereedskap verder uit te brei?

Bou op jou temperament kennis met ons volledige ouerskap video reeks:

Journey through the Parenting Garden

Dissipline met deernis

Hierdie dissipline-afdeling is propvol alles wat u moet verstaan oor verskillende soorte wangedrag wat tipies is vir u kind se ouderdom. En, nog belangriker, hoe om dit op die regte manier te hanteer om karakter te ontwikkel.

Gesonde gesag

Ons ontdek die nodige boustene om ‘n verhouding te bou wat soos ‘n muur optree wat jou kinders teen invloede sal beskerm.

Groeifases

Kinders gaan deur verskillende ontwikkelingsfases. Kry leidrade oor fisiese, geestelike, emosionele en morele ontwikkeling in hierdie afdeling van die kursus. Ons fokus ook op die psigososiale mylpale van die kind. Leer wat jou prioriteite op ‘n spesifieke ouderdom moet wees.

Ouerskapfases


Ons het almal ‘n natuurlike ouerskapstyl en daar is ‘n seisoen vir elke styl. Ontdek of jou natuurlike styl geskik is vir die seisoen waarin jy is, en indien nie, leer die vaardighede om maklik aan te pas.

Normes en waardes

In hierdie afdeling praat ons oor norme en waardes in u huis. Ontdek belangrike strategieĆ« om te implementeer om ‘n omgewing te skep wat kinders kan laat groei tot gesonde, verantwoordelike en volwasse volwassenes met karakter.

Kommunikasie

Het u al ooit gefrustreerd gevoel met kommunikasieprobleme? Dit kan so eenvoudig wees as om die ‘boom-dialek’ te leer wat u kind praat. Ons pak die beste manier uit om met kinders te praat volgens hul temperament en ouderdom.

Journey through the Parenting Garden

BY AGE GROUP
with Hettie Brittz

Our most comprehensive video based parenting course yet.

  • On-demand 365/52/24
  • Cost effective
  • Comprehensive

***ongelukkig slegs in Engels beskikbaar