Hoe manipuleerbaar is jy? Hallo Jy het nou uitgevind dat jou kind wel manipuleer. Nou dink jy dalk: Hoe kry my kind dit reg? Stel vas hoe manipuleerbaar jy is.... My kind se uitbarstings verbouereer my. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek verander my nee in ‘n ja wanneer my kind neul. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek voel skuldig wanneer my kind huil. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek vra om verskoning as my dissipline my kind ontstel. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek voel verwerp wanneer my kind kwaad is vir my. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek wonder of ek dalk te streng is. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd My kind laat my dom, agter die tyd en klein voel. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek glo my kind se geluk hang van my optrede af. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek verduidelik altyd totdat my kind verstaan en saamstem. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek is bang dat ek my kind sielkundig beskadig. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd My hoofdoel is my kind se geluk. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek en my man/vrou verskil oor dissipline. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Ander mense sê ek bederf my kind. Nee, nooit! Soms Dikwels Ja, amper altyd Kom ons vind uit!