Is jou kind 'n manipuleerder? Hallo Wonder jy of jou kind jou manipuleer? Antwoord die volgende vrae eerlik: Die kind maak asof hy/sy te moeg, bang, siek of dom is te luister. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind annekseer al die ouer se tyd en aandag. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind dink 'Nee' is onaanvaarbaar en die woord ontketen ‘n tantrum. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind insinueer dat ouers geen gesag het nie of nie verstaan nie. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind probeer ouers ompraat met ‘n gesanik. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind het uitsteltegnieke: “Ek wil net gou… Mamma moet eers…” Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind gebruik liefde en sjarme word ingespan om ouers om te koop. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind wil oor alles onderhandel en alles het ‘n prys. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind speel ouers teen mekaar, of ander volwassenes, af. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind ignoreer opdragte wanneer dit hom of haar nie pas nie. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind het emosionele uitbarstings oor geringe dingetjies. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind speel toneel en trek droewige gesigte, of blaas wange op. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind praat ongeskik en taktloos met ouers. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Elke opdrag word bevraagteken: “Hoekom ek? Hoekom nou?” Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Die kind loop weg, slaan deure toe, of kry stilstuipe. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Kom ons vind uit!