About our Courses

Die Immergroen Ouerskapkursusse word landswyd en oorsee aangebied deur uitgesoekte, opgeleide fasilitieerders met 'n passie vir gesinne. Deur op die Fasiliteerderskakel to klik kan jy sien wanneer 'n kursus naby jou aangebied word.  Maar jy hoef nie te wag vir so 'n geleentheid nie - kry sommer 'n groepie ouers of onderwysers bymekaar en begin 'n ding! Nooi 'n fasiliteerder na julle toe op datums en tye wat julle program en gesinne pas.

Kontak ons ook gerus by paula@evergreenparenting.co.za as jy wil hoor wie is die naaste aan jou en graag nuus wil hoor oor ander Immergroen gebeure in jou omgewing

Indien u meer vrae het oor ons kursusse sien asseblief die Kursusskakel of stuur 'n epos 

 

 





Calendar

December 2017
S M T W T F S
01 02
03 04 05 06 07 08 09
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31