Talks/Praatjies

TALKS / PRAATJIES

Immergroen Ouerskap konsultante bied verskeie praatjies aan, o.a.

 

"Dissipline"

Met verwysing na Hettie Brittz se Kweek Dissipline met Deernis boek

 

“My kind en Skool” werkswinkel van 2,5 ure

Ideaal vir ouers van Gr.R'e of Gr.1's

  • Wat gebeur met my kind as hy/sy skool toe gaan?
  • Ouer-kind-onderwyser-verhouding
  • Bemagtig jou kind

 

“My kind en talente” werkswinkel van 2,5 ure

Inhoud:

  • Talente en ons kultuur
  • Die Here se doel met talente
  • Die rol van temperament
  • Ouers se rol in die ontwikkeling van talente

 

“My kind en Maats” werkswinkel van 2,5 ure

Inhoud:

  • Keuse van maats
  • Hantering van maats met botsende waardes
  • Hantering van maats se wangedrag
  • Sien gevaartekens van verkeerde maats raak
  • Help kind om vriendskappe te begin/eindig.

 

“Jou kind se Weerbaarheid” Werkswinkel aangebied oor 2 sessies van 2,5 ure elk.

Inhoud:

  • Norme in jul huis wat jou kind beskerm.
  • Hoe om informasie oor te dra volgens temperament en ouderdom
  • Weerbaarheid teen alkohol, nikotien, dwelms, konformeringsdruk, oordaad, gemaksgod, apatie, media en seksuele aktiwiteit.

 

“My kind en Vrese” Werkswinkel van 2,5 ure

Inhoud:

  • Vrese verskil net soos temperament verskil
  • Is dit werklike vrees of manipulasie en hoe hanteer ek dit?
  • Vrees, fobie of angsversteuring?

 

Vir meer inligting oor praatjies en kontakbesonderhede vir die konsultant naaste aan u, epos asseblief admin@evergreenparenting,co.za

Vir praatjies aangebied deur Hettie Brittz - kontak haar asseblief direk by www.HettieBrittz.com

 





Calendar

October 2017
S M T W T F S
02 03 04 05 06 07
08 09 10 12
15 16 17 18
22 23 24 26
30 31
Immergroenouerskapkursus
   2017-10-01
Immergroen Ouerskapsklub
   2017-10-21
Immergroen Ouerskap Kursus Deel 1:Rachel de Beer Laerskool
   2017-10-21
Morph
   2017-10-21
Immergroen Ouerskap Kursus Deel 2:Rachel de Beer Laerskool
   2017-10-28
My child and fear
   2017-10-28
Immergroen Ouerskap (Sessie 3 van 8)
   2017-10-13
Immergroen Ouerskap (Sessie 4 van 8)
   2017-10-20
Immergroen Ouerskap (Sessie 5 van 8)
   2017-10-27
The seven truth's about parenting you should know
   2017-10-27
Immergroen Ouerskapsklub
   2017-10-21
Immergroen Ouerskap Kursus Deel 1:Rachel de Beer Laerskool
   2017-10-21
Morph
   2017-10-21
Imergroen Kleuter - en Grondslagfasekursus
   2017-10-14
Ouerskapkursus- oggende
   2017-10-29
Immergroen Ouerskap Kursus
   2017-10-11
Immergroen Ouerskapsklub
   2017-10-21
Immergroen Ouerskap Kursus Deel 1:Rachel de Beer Laerskool
   2017-10-21
Morph
   2017-10-21
Immergroen Ouerskap Kursus Deel 2:Rachel de Beer Laerskool
   2017-10-28
My child and fear
   2017-10-28
Keer dat jou gesin se wielietjies afval
   2017-10-19
The seven truth's about parenting you should know
   2017-10-25
Immergroen Ouerskap (Sessie 5 van 8)
   2017-10-27
The seven truth's about parenting you should know
   2017-10-27