Ouers wat Hettie Brittz se Immergroen Ouerskap seminaar voltooi het, is toegerus en gemotiveerd om hul gesin op ʼn nuwe roete te begin, maar baie keer weet hul nie waar om te begin of wat om eerste te verander nie of sommige ouers verander alles in die huis en die arme kinders skrik groot! Giggelgroen Kids is juis hiervoor ontwikkel.
Ouer en kind werk saam deur materiaal soos inkleurprente, werkkaarte en gesprekblaaie oor elkeen van die Immergroen beginsels. Ons lei ouers om gesprekke op die kind se vlak aan te pak. Die produk gee ouers die geleentheid en idees oor hoe om hul nuwe denkwyse oor hul rol as ouer en moontlike veranderinge in die huis aan hul kinders so te verduidelik dat hul eerstens verstaan en tweedens wÃl saamwerk. As ‘n bonus skep dit ook die geleentheid vir diep gesprekke en die tyd saam bou sterk gesinsbande.
Temas sluit in:
- Die 5 O’s en die 5 R’e                                                       Â
- Weerbaarheid                                             Â
- Temperament                                             Â
- Gesag en respek                            Â
- GroeiseisoeneÂ
- Die Kweekhuis
Giggelgroen Kids is geskik vir kinders tussen 4 en 10 jarige ouderdom.
>>>> Add 2 x WooCommerce products<<<<<<<
- One-time purchase @ R180. (25% discount)
- Subscription for 6 months. (R40/mnd ?)
Later kan ons nog ‘n produk per tema skep, maar nie nou al nie, want dan sal ouers dalk nou al bv die dissipline tema wil koop wat ons eers Julie gaan ontwikkel.