Maryke de Bruyn
Maryke de Bruyn
Mense is my passie. Ek en my man Riaan is die afgelope 25 jaar in die voltydse bediening. My wens vir elke mens is om hul volle potensiaal in en deur Christus te bereik om sodoende almal om hulle te verreik. Elke individue is uniek en spesiaal deur God geskape vir 'n spesifieke doel en plan.
As Immergroen sowel as Tall Trees Fasiliteerder wil ek saam met jou reis om jou spesifieke, unieke, Godgegewe patroon te ontdek sodat jou boom sal vrug dra en lewe bring oral waar jy gaan.
Psalm 1:3 "Hy is soos 'n boom geplant by waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig."
Contact Information
Phone
Email