Marietjie Nel

Evergreen Parenting Facilitator

Report Abuse

Marietjie Nel

Ek is Marietjie Nel van VREDENDAL in die Wes-Kaap en 'n Immergroen Ouerskap- en TTLP (Tall Trees Leadership Profile) Konsultant. Ek is ook 'n Pastorale Terapeut en gebruik onder andere Spel/Speelterapie in my praktyk as hulpmiddel. Ek het 'n passie vir mense (gesinne). Immergroen Ouerskap is 'n dissipelskapproses waarvan die vrug soms eers jare later sigbaar word. Ek is al vir baie jare deel van 'n wonderlike span waar ons gebed en hoop is dat gesinne vol hoop, genesing en immergroen langs God se waterstrome geplant sal staan. Immergroen Ouerskap het ook lieflike produkte en kursusse wat aanlyn beskikbaar is om in elkeen se behoeftes te voorsien. Kontak my gerus, ek help jou graag. Besoek gerus ook my Facebook Group:' Marietjie Nel - Vredendal - Pastorale Terapeut - Evergreen Parenting' vir meer besonderhede en interessanthede.

Qualification

Formal qualification:
Play Therapist / Occupational Therapist / Speech Therapist / Physiotherapist, etc.

Contact Information

Send a Message to this Facilitator