Zoom-praatjie – Saamgestelde gesinne

Current Status
Not Enrolled
Price
Closed
Get Started

Ons kenners op die gebied , soos Dr. Jo-marie Bothma, Dr. Arnel Huisamen en Marietjie Nel gesels met ons oor saamgestelde gesinne. Chanell Beukes sal die paneel lei. Al hierdie rolspelers verteenwordig Immergroen Ouerskap en is aktiewe fasiliteerders wat met ouers, families en kinders werk in saamgestelde gesinne.

Chanell Beukes, wat die paneel lei, is ‘n geregistreerde Life Coach met ‘n Master Life Coaching certification van die Let’s Live Life Coaching. Sy is ook onder andere ‘n verhoudings afrigter.