Zoom-praatjie – Jou kind en seksualiteit

Die gesprek oor die bytjies en die blommetjies… ‘n toffie vir elke ouer. 

Antwoorde en ‘n strategie om jou kinders en tieners weerbaar te maak teen vals konsepte wat ‘n toekoms kan vernietig.

(Hierdie is ‘n opname van ‘n Zoom praatjie deur Chanell Beukes van 3 Augustus 2020. )

Take this Course

Course Content