Moedersdag Geskenk 2023 “Mammas mag maar”
Ons geskenk aan jou: twee episodes van die “Mammas mag maar ” Potgooi reeks.
Jou geskenk is hierdie twee episodes: Mamma, jy mag maar slegte punte kry en Mamma, jy mag maar u-draaie maak.
Hierdie geskenk is ons manier om Moedersdag te vier deur mammas te bemoedig en persoonlike groei te inspireer (ons leuse.)
Geniet asb die onderstaande twee boodskappe, en indien jy voel dat dit jou inspireer het oorweeg dalk die volledige reeks wat bestaan uit 10 sulke boodskappe deur Hettie Brittz aan elke ma. Die volledige “Mammas mag maar” reeks is beskikbaar tot 31 Mei 2023.
Groete van Lydia & Nanette