Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kanĀ luister deur middel van ‘streaming’ sodra ons jou betaling ontvang het.
Onderskei tussen hardhorendheid, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees.