Dummies, tieties en bersies…
Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming’ sodra ons jou betaling ontvang het.
Dummies, tieties en bersies – daardie “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat gaan nie – bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd? Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?