Die Bome in ons Tuin

Current Status
Not Enrolled
Price
150.00 ZAR
Get Started

Hettie Brittz se unieke manier om die vier hooftemperamente te verduidelik as roosboompies, palmboompies, sierboompies of denneboompies, het duisende ouers gelei om hul kinders beter te verstaan.

Ontdek die eienskappe van ‘die boompies’ in kinders as babas, kleuters, laerskoolkinders en tieners, en leer ken elkeen se gawes en uitdagings.