Twee dissiplinemonsters: Manipulasie en bakleiery

R 125.95
cd_stel_5

Hierdie is ‘n aanlyn produk en nie ‘n fisiese produk nie. Jy sal na hierdie produk kan luister deur middel van ‘web streaming’. Sodra ons jou betaling ontvang het sal jy hierdie luister hulpbron vind onder jou profiel. Druk op die woord ‘profile’, regsbo op die skerm. Hierdie produk is dus dadelik beskikbaar om te gebruik. Jy betaal geen posgeld nie en jy kan dit so veel kere as wat jy wil luister.

Ons stel voor dat jy redelike vinnige internet spoed het en Chrome gebruik. 

Die luister hulpbron bestaan uit 2 MP3’s

MP3 1: Manipulasie:  Die vyand van gesag
Ontdek wie die manipuleerders in die huis is, waarom hulle manipuleer
en hoe dit beeindig kan word.  Dis nie net kinders wat manipuleer nie – it takes two to tango.
MP3 2: Die ewige baklei!
‘n luister hulpbron oor sibling rivalry.  Waarom baklei boeties en sussies?
Wat is normaal?  Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik?
Watter vaardighede moet hulle leer?
Jy kan die produk as ‘n CD oop koop. Koop dit hier!

Course Features

  • Lectures 2
  • Quizzes 0
  • Duration 58 minute(s)
  • Skill level All levels
  • Language Afrikaans
  • Students 12
  • Certificate No
  • Assessments Yes
  • Manipulasie:  Die vyand van gesag 1

    Ontdek wie die manipuleerders in die huis is, waarom hulle manipuleer en hoe dit beeindig kan word.  Dis nie net kinders wat manipuleer nie - it takes two to tango.

  • Die ewige baklei! 1

    'n Luister hulpbron oor 'sibling rivalry'.  Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal?  Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hulle leer?

Hettie Brittz
Hettie Brittz - her ministry is to declare Gods evergreen hope for every individual, relationship, family and community. Hettie is a well known author and is the author of several books, including publications in Afrikaans, Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag, Growing Kids with Character and Growing Kids through Healthy Authority. Hettie is the founder of Evergreen Parenting, a group of more than 200 facilitators in 8 countries who use the course to enable families. In addition, she is the co-developer of Tall Trees Profiles, the first set of locally researched and validated personal and leadership profiles for use in schools, companies, churches and families with the aim to strengthen relationships through a better understanding of individuals and their interaction with others. For more about Hettie and her new book: Unnatural Mom, and more visit her website http://hettiebrittz.com

Reviews

Average Rating

0
0 rating

Detailed Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%
R 125.95

Leave A Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: