Pa en Ma op dieselfde bladsy

Hettie Brittz
(0 review)
R 125.95 R 100.00
cd_stel_6

Hierdie is ‘n aanlyn produk en nie ‘n fisiese produk nie. Jy sal na hierdie produk kan luister deur middel van ‘web streaming’. Sodra ons jou betaling ontvang het sal jy hierdie luister hulpbron vind onder jou profiel. Druk op die woord ‘profile’, regsbo op die skerm. Hierdie produk is dus dadelik beskikbaar om te gebruik. Jy betaal geen posgeld nie en jy kan dit so veel kere as wat jy wil luister.

Ons stel voor dat jy redelike vinnige internet spoed het en Chrome gebruik. 

Pa en Ma op dieselfde bladsy luister hulpbron bestaan uit 2 MP3’s

Good cop; bad cop
‘n luister hulpbron oor die dilemma wanneer Pa en Ma verskillend
dissiplineer. Hoe om weer op dieselfde bladsy te kom.
Doen ‘n kort stylanalise om vas te stel of jy te gaaf of
te kwaai is!

Pa in die hoofrol.
‘n Gesprek met ‘n pa oor wat dit prakties beteken om
koning, priester en profeet te wees en hoe dit moderne
rolle raak. ‘n Boodskap vir ma’s wat voel dat Pa dalk sy
rol beter kan speel en ‘n boodskap vir pa’s wat dit regtig
graag wil doen!

Jy kan die produk as ‘n CD oop koop. Koop dit hier!

Course Features

  • Lectures 2
  • Quizzes 0
  • Duration 54 Minute(s)
  • Skill level All levels
  • Language Afrikaans
  • Students 6
  • Certificate No
  • Assessments Yes
  • Good cop; bad cop 1

    'n Luister hulpbron oor die dilemma wanneer Pa en Ma verskillend dissiplineer. Hoe om weer op dieselfde bladsy te kom. Doen 'n kort stylanalise om vas te stel of jy te gaaf of te kwaai is!

  • Pa's in die hoofrol 1

    'n Gesprek met 'n pa oor wat dit prakties beteken om koning, priester en profeet te wees en hoe dit moderne rolle raak. 'n Boodskap vir ma's wat voel dat Pa dalk sy rol beter kan speel en 'n boodskap vir pa's wat dit regtig graag wil doen!

Hettie Brittz
Hettie Brittz - her ministry is to declare Gods evergreen hope for every individual, relationship, family and community. Hettie is a well known author and is the author of several books, including publications in Afrikaans, Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag, Growing Kids with Character and Growing Kids through Healthy Authority. Hettie is the founder of Evergreen Parenting, a group of more than 200 facilitators in 8 countries who use the course to enable families. In addition, she is the co-developer of Tall Trees Profiles, the first set of locally researched and validated personal and leadership profiles for use in schools, companies, churches and families with the aim to strengthen relationships through a better understanding of individuals and their interaction with others. For more about Hettie and her new book: Unnatural Mom, and more visit her website http://hettiebrittz.com

Reviews

Average Rating

0
0 rating

Detailed Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%
R 125.95 R 100.00

Leave A Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: