Kweek gehoorsame, verantwoordelike kinders

R 125.95
cd_stel_4

Hierdie is ‘n aanlyn produk en nie ‘n fisiese produk nie. Jy sal na hierdie produk kan luister deur middel van ‘web streaming’. Sodra ons jou betaling ontvang het sal jy hierdie luister hulpbron vind onder jou profiel. Druk op die woord ‘profile’, regsbo op die skerm. Hierdie produk is dus dadelik beskikbaar om te gebruik. Jy betaal geen posgeld nie en jy kan dit so veel kere as wat jy wil luister.

Ons stel voor dat jy redelike vinnige internet spoed het en Chrome gebruik. 

Kweek gehoorsame, verantwoordelike kinders luister hulpbron stel bestaan uit 2 MP3

MP3 1: Hoeveel keer moet ek praat?!
‘n luister hulpbron om jou te help onderskei tussen hardhorendheid?,
ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy
kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe
vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees met
die vergeetagtigheid?.
MP3 2: Doen jou werkies!
‘n Luister hulpbron oor die kweek van verantwoordelikheid en ‘n
werksetiek by ons kinders. Waarom moet hulle werkies
doen? Hoe beweeg ons van gehoorsaamheid na
onafhanklike pligsgetrouheid?
Jy kan die produk as ‘n CD oop koop. Koop dit hier!

Course Features

  • Lectures 2
  • Quizzes 0
  • Duration 64 minute
  • Skill level All levels
  • Language Afrikaans
  • Students 6
  • Certificate No
  • Assessments Yes
  • Hoeveel keer moet ek praat?! 1

    'n Luister hulpbron om jou te help onderskei tussen hardhorendheid?, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees met die vergeetagtigheid?.

  • Doen jou werkies! 1

    'n Luister hulpbron oor die kweek van verantwoordelikheid en 'n werksetiek by ons kinders. Waarom moet hulle werkies doen? Hoe beweeg ons van gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid?

Hettie Brittz
Hettie Brittz - her ministry is to declare Gods evergreen hope for every individual, relationship, family and community. Hettie is a well known author and is the author of several books, including publications in Afrikaans, Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag, Growing Kids with Character and Growing Kids through Healthy Authority. Hettie is the founder of Evergreen Parenting, a group of more than 200 facilitators in 8 countries who use the course to enable families. In addition, she is the co-developer of Tall Trees Profiles, the first set of locally researched and validated personal and leadership profiles for use in schools, companies, churches and families with the aim to strengthen relationships through a better understanding of individuals and their interaction with others. For more about Hettie and her new book: Unnatural Mom, and more visit her website http://hettiebrittz.com

Reviews

Average Rating

0
0 rating

Detailed Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%
R 125.95

Leave A Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: