Kleuterdissipline

Hettie Brittz
(0 review)
R 125.95
cd_stel_3

Ingevolge ‘n uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Oktober 2017, is pak slae nou onwettig in Suid-Afrika. Immergroen Ouerskap (Pty) Ltd, Green Hope Media, Hettie Brittz en die vervaardigers, verspreiders en verkopers van hierdie CD of DVD beveel nie aan dat ouers strydig met hierdie uitspraak optree nie.

In consequence of the South Gauteng High Court judgement in October 2017 corporal punishment is now outlawed in South Africa. Evergreen Parenting (Pty) Ltd, Green Hope Media, Hettie Britzz, manufactures, distributors and sellers of this CD of DVD do not recommend that parents act in contravention of this judgement.

Kleuterdissipline luister hulpbron stel bestaan uit 2 MP3s

MP3 1: Tantrums, byt en boeliegedrag
‘n Luister hulpbron met wenke vir aggressie in al sy vorme en tantrum-
hantering volgens kinders se temperament. Gemik op
kinders 0 tot 7.

MP3: Pak slae: Wat sê die Bybel regtig?
Die waarvoor, wie, wanneer, en hoekom van pak slae.
Goeie nuus vir almal: As jy reeds pak gee sal jy leer om
dit op die regte tyd en plek te gebruik. As jy nie pak gee
nie, sal jy leer dat jy darem nie almal of vir alles hoef te
slaan nie!

Course Features

  • Lectures 2
  • Quizzes 0
  • Skill level All levels
  • Language Afrikaans
  • Students 13
  • Certificate No
  • Assessments Yes
  • Tantrums, byt en boeliegedrag 1

    'n Luister hulpbron met wenke vir aggressie in al sy vorme en tantrum- hantering volgens kinders se temperament. Gemik op kinders 0 tot 7.

  • Pak slae: Wat sê die Bybel regtig? 1

    Die waarvoor, wie, wanneer, en hoekom van pak slae. Goeie nuus vir almal: As jy reeds pak gee sal jy leer om dit op die regte tyd en plek te gebruik. As jy nie pak gee nie, sal jy leer dat jy darem nie almal of vir alles hoef te slaan nie!

Hettie Brittz
Hettie Brittz - her ministry is to declare Gods evergreen hope for every individual, relationship, family and community. Hettie is a well known author and is the author of several books, including publications in Afrikaans, Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag, Growing Kids with Character and Growing Kids through Healthy Authority. Hettie is the founder of Evergreen Parenting, a group of more than 200 facilitators in 8 countries who use the course to enable families. In addition, she is the co-developer of Tall Trees Profiles, the first set of locally researched and validated personal and leadership profiles for use in schools, companies, churches and families with the aim to strengthen relationships through a better understanding of individuals and their interaction with others. For more about Hettie and her new book: Unnatural Mom, and more visit her website http://hettiebrittz.com

Reviews

Average Rating

0
0 rating

Detailed Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%
R 125.95

    2 Comments

  1. June 11, 2018
    Reply

    Please HELP… Ekt n ADHD Seun en n ADD Dogter… Tweeling… Seun is palmboon en Sussie is n roosboom.

    • naudine adaimi
      September 11, 2018
      Reply

      Hello Louise!

      In watter deel van ons land bly jy? Ons kan ‘n fasiliteerder na jou verwys maar het nodig om te weet waar jy bly.

      Groete en seen
      Naudine

Leave A Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: