Versorg jou kind se siel en gees

Hettie Brittz
(0 review)
R 209.95
cd_stel_7

Hierdie is ‘n aanlyn produk en nie ‘n fisiese produk nie. Jy sal na hierdie produk kan luister deur middel van ‘web streaming’. Sodra ons jou betaling ontvang het sal jy hierdie luister hulpbron vind onder jou profiel. Druk op die woord ‘profile’, regsbo op die skerm. Hierdie produk is dus dadelik beskikbaar om te gebruik. Jy betaal geen posgeld nie en jy kan dit so veel kere as wat jy wil luister.

Ons stel voor dat jy redelike vinnige internet spoed het en Chrome gebruik. 

 

Die luister hulpbron bestaan uit 3 dele

‘n Geestelike erflating

Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders
oor? Wat is die hindernisse? Hoe maak ons dit vir hulle
makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te
kies?
Kwaliteittyd
‘n Luisterhulpbron oor die individuele behoeftes van kinders en hoe
om dit aan te spreek. Is kwaliteittyd ‘n mite? Hoe moet
besige ouers maak?
Beskerm jou kind!
‘n Luisterhulpbron oor die emosionele, fisieke en geestelike
beskerming van ons kinders. Waar is die balans tussen
oorbeskerming en weerbaarheid?

Jy kan die produk as ‘n CD oop koop. Koop dit hier!

Course Features

  • Lectures 3
  • Quizzes 0
  • Duration 105 minutes
  • Skill level All levels
  • Language Afrikaans
  • Students 12
  • Certificate No
  • Assessments Yes
  • 'n Geestelike erflating 1

    Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders oor? Wat is die hindernisse? Hoe maak ons dit vir hulle makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te kies?

  • Kwaliteittyd 1

    'n Luisterhulpbron oor die individuele behoeftes van kinders en hoe om dit aan te spreek. Is kwaliteittyd 'n mite? Hoe moet besige ouers maak?

  • Beskerm jou kind! 1

    'n Luisterhulpbron oor die emosionele, fisieke en geestelike beskerming van ons kinders. Waar is die balans tussen oorbeskerming en weerbaarheid?

Hettie Brittz
Hettie Brittz - her ministry is to declare Gods evergreen hope for every individual, relationship, family and community. Hettie is a well known author and is the author of several books, including publications in Afrikaans, Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag, Growing Kids with Character and Growing Kids through Healthy Authority. Hettie is the founder of Evergreen Parenting, a group of more than 200 facilitators in 8 countries who use the course to enable families. In addition, she is the co-developer of Tall Trees Profiles, the first set of locally researched and validated personal and leadership profiles for use in schools, companies, churches and families with the aim to strengthen relationships through a better understanding of individuals and their interaction with others. For more about Hettie and her new book: Unnatural Mom, and more visit her website http://hettiebrittz.com

Reviews

Average Rating

0
0 rating

Detailed Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%
R 209.95

Leave A Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: