Babasake

Hettie Brittz
(0 review)
R 125.95
cd_stel_2

Hierdie is ‘n aanlyn produk en nie ‘n fisiese produk nie. Jy sal na hierdie produk kan luister deur middel van ‘web streaming’. Sodra ons jou betaling ontvang het sal jy hierdie luister hulpbron vind onder jou profiel. Druk op die woord ‘profile’, regsbo op die skerm. Hierdie produk is dus dadelik beskikbaar om te gebruik. Jy betaal geen posgeld nie en jy kan dit so veel kere as wat jy wil luister.

Ons stel voor dat jy redelike vinnige internet spoed het en Chrome gebruik. 

Die luister hulpbron bestaan uit 2 dele

1: Soete slaap: Sewe sleutels
‘n Luisterhulpbron met wenke om slaapprobleme te voorkom en om
dit reg te ruk as dit reeds verkeerd gegaan het. As die
familiebed byvoorbeeld nie meer pret is nie, of Mamma
is so gemartel deur slaaploosheid dat sy nie meer reguit
kan dink nie…
2: Dummies, tieties en bersies
‘n Luisterhulpbron oor die “troeteltjies”?wat ons kinders nie wil laat
gaan nie. Bottels, gunstelingteddies en duimpies ook!
Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd?
Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?
Jy kan die produk as ‘n CD oop koop. Koop dit hier!

Course Features

  • Lectures 2
  • Quizzes 0
  • Duration 56 minutes
  • Skill level All levels
  • Language Afrikaans
  • Students 7
  • Certificate No
  • Assessments Yes
  • Soete slaap: Sewe sleutels 1

    'n Luisterhulpbron met wenke om slaapprobleme te voorkom en om dit reg te ruk as dit reeds verkeerd gegaan het. As die familiebed byvoorbeeld nie meer pret is nie, of Mamma is so gemartel deur slaaploosheid dat sy nie meer reguit kan dink nie...

  • Dummies, tieties en bersies 1

    'n Luisterhulpbron oor die "troeteltjies" wat ons kinders nie wil laat gaan nie. Bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd? Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?

Hettie Brittz
Hettie Brittz - her ministry is to declare Gods evergreen hope for every individual, relationship, family and community. Hettie is a well known author and is the author of several books, including publications in Afrikaans, Kweek Kinders met Karakter, Kweek Gesonde Gesag, Growing Kids with Character and Growing Kids through Healthy Authority. Hettie is the founder of Evergreen Parenting, a group of more than 200 facilitators in 8 countries who use the course to enable families. In addition, she is the co-developer of Tall Trees Profiles, the first set of locally researched and validated personal and leadership profiles for use in schools, companies, churches and families with the aim to strengthen relationships through a better understanding of individuals and their interaction with others. For more about Hettie and her new book: Unnatural Mom, and more visit her website http://hettiebrittz.com

Reviews

Average Rating

0
0 rating

Detailed Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%
R 125.95

Leave A Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: