Afrikaanse Dissiplinegereedskap
Beloningskaarte
Beloningskaarte kan gebruik word om nuwe gedrag aan te moedig.
A3 Temperament plakaat
Hierdie temperament plakaat lys een temperamentstipe se eienskappe, behoeftes, uitdagings en leervoorkeure. Help so jou kind om hom/haarself beter te verstaan. Jy moet dus reeds weet watter boomtipe jou kind is. Loer gerus na die Temperament Profiele indien jy nog nie seker is nie.
‘Al die bome in een woud’ plakate
Hierdie 4 plakate wys al die verskillende temperamentstipes, selfs die kombinasies. Ideaal vir die klaskamer.